Description
Appliek Kursus vir 1 persoon
4 sessie van 2 ure lank, bring eie naaimasjien saam, 4 verskillende tegnieke masjien en hand appliek
Verskaf materiaal appliek papier en stabiliseerder
Om te bie kontak die volgende nrs.
064 500631
064 500632
064 500625