RADIOTHON 2023

#3930 - VALLEI VAN DUISEND HEUWELS- AKKOMODASIE

Winning Bid: N$3300

2 NAGTE VIR 2 PERSONE BY VALLEI VAN DUISEND HEUWELS

BED EN ONTBYT

Die vallei is oortrek met duisende heuwels wat 'n fotografie paradys skep. Hierdie natuurtoneel skep 'n sprokiesgevoel vir 'n plek wat andersins bekend is vir sy dro? en dorre toestande.
Hierdie juweel is een van Namibi? se jongste toeriste-aantreklikhede en dit blyk 'n moet-sien te wees.

Ideale halfweghalte tussen Sossusvlei, Windhoek en Walvisbaai.
Namib's Vallei van n Duisend Heuwels is in die Namib gele? op 'n hoogland met 'n panoramiese uitsig oor die Guab-vallei. Die Vallei is ongeveer 180 km vanaf Windhoek, 165 km vanaf Walvisbaai en net 165 km vanaf Sesriem.

VIR VERDERE NAVRAE KONTAK

ANNERI 081 762 3522

HANNES 081 393 2922

Item condition: New

Description

Total Bids Placed:

Auction has expired

Highest bidder was: Chante

Auction startedJuly 20, 2023 8:00 am

KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000