Description
Wolf Knives handgemaakte mes, minimum lengte 200mm.
Waarde N$8000, maar werk slegs op maks. van 20% afslag.
voucher gee afslag van N$1600, N$6400 moet by betaal word
Koolstofstaal afslag 25%.
Kan fotos stuur wat u presies verlang, of detail tekening. Geldig tot Apr 2024.
Hierdie foto is slegs `n voorbeeld van hoe die lem kan lyk. Elke lem is uniek.