Description
Soos nuut - amper nooit gebruik nie, as geskenke ontvang.
2x Argilla reghoekige bakkies 15cm x 11cm
1x Argilla "spoon rest" met 'n klein "chip" merkie aan die een hoek
1x reghoekige wit porselein bak 29cm x 22 cm
1x "non stick" swart en wit ovaal bak. Nog nooit gebruik nie, maar het ligte skrapies a.g.v. ander bakke wat in hom rus in die kas. 29cm x 23 cm