Description
1 x Gemsbok karkas
Geskenk deur Jet Blast Ice Pops
Waarde N$ 4,000.00
Koper is self verantwoordelik vir die vervoer en reelings van die Karkas en vervoer onkostes
Foto ter illustrasie
Om te bie op die item kontak Windhoek by:
061-240 253 of 061-240 254