#0949 – ATKB Verblyf vir 4 persone
Verbly vir twee nagte vir 4 mens, selfsorg by ATKB huis te Swakopmund
Description
Die ATKB – Afrikaanse Taal en Kultuurbond – wil graag ten bate van die Kanaal 7 Radiothon 2020 veiling, twee pakette van selfsorgverblyf aanbied by die Duine-Oord Selfsorg eenhede in Swakopmund.
Elke packet is vir 2 nagte se selfsorg verblyf vir tot 4 persone wat gehuisves kan word.
Meer inligting aangaande die oord kan verkry word op die webtuiste https://www.duine-oord.com/
Die waarde van elk van die 2 nag verblyfpakket is N$2000.
Die verblyf is onderhewig aan beskikbaarheid en is geldig tot 28 Februarie 2021.
Kanaal 7 moet die inligting van die suksesvolle kopers van die pakette deurstuur na die oord-bestuurder – Mev. Henriëtte Van Der Merwe by epos [email protected] en telefoon 0812727590 wat dan die nodige reelings sal tref in verband met die verblyf.