#9203: 2 panne nat anys beskuit (word op bestelling gebak)

Description

2 panne nat Anys beskuit - word op bestelling gebak.

Aflewering slegs in Gochas, Stampriet, Mariental en Windhoek.  Vir enige ander dorpe, moet koper self vervoer van produkte reël.

Gochas

Johlene Meyer - 0812296332 (slegs sms of whatsapp) Ek is doof

KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000