Description
Oppi-Koppi is ingerig met 'n pragtige a la carte restaurant, 'n bar en groot swembad. Hulle doen ook quadbike Sundowner toere.
Hulle is net 90km vanaf die Galton hek van die Etosha.
Dis die perfekte oornag plek om 'n dagtoer deur die Weste kant van die Etosha te doen.