Winkelvenster – #3249 Oornagplek – Alte Kalkofen Lodge, Keetmanshoop

Winkelvenster – #3249 Oornagplek – Alte Kalkofen Lodge, Keetmanshoop

‘Selfcatering’ vir twee gaste vir twee nagte op pad Luderitz toe.

As u wil bie op hierdie item, skakel asseblief 0812614689

Description

Bewys is geldig vanaf Julie 2019 tot Desember 2019. Bespreek skriftelik by die Lodge voordat jy gebruik maak van die koopbewys. Hierdie koopbewys is nie oordraagbaar nie. Dit geld slegs vir oornaggeriewe, alle etes en/of drankies moet self betaal word deur die gaste. 

No more offers for this product!