#4818 Antieke Hand Sentrale
N$1,000.00
Hierdie Hand sentrale was deel van ‘n versameling van ou sentrales en telefone uit 1960.
Out of stock
Description
Ou sentrales
en telefone uit 1960
“Die
toeristing was deel van ‘n versameling van ou sentrakes en fone in die
spitsdakhuisie op die hoek van Malgas en Pelikaanstrate in Hentiesbaai.
Die vorige
eienaar het die toeristing opgekoop omdat een van sy stokperdjies die herstel
van elektroniese toerustingwas. Na sy dood het ons enkele van die sentrales en
fone skoongemaak…”
Om ‘n bod te plaas en vir meer
inligting kontak gerus:
Karina 0812388434
Magda 0811283992
063 242500
No more offers for this product!