Description
3 maande lidmaatskap tot Luistervink stories.
Aanlyn toegang tot 183+ videoboeke, 26+ oudioboeke, 118+ rympies/gediggies en 41+ temastudies.
Ideal vir tuisskolers OF om enige jongeling se liefde vir lees/voorlees te prikkel.
Dankie Hannekie vir hierdie besonderse geskenkbewys ter waarde van N$330.