8045 Antieke Traporreltjie

8045 Antieke Traporreltjie

N$2,000.00

  • Tsumeb item 8045
  • Skakel 067-221 153/163/182 of 081 612 0635 om te bie

  • ANTIEKE TRAPORRELTJIE – geskenk deur Mev Starke
  • DW Karn Organ CO. Ltd was in Ontario, Kanade gelee en in 1867 gevestig
  • Die orrel word ‘n Parlor Organ genoem.
  • Was in die mid- en laat 19e eeu gewild, voordat klavier in gewildheid begin oorneem het.
  • Perfekte toestand en speel.  Die pedale werk met leer “‘longe” om lug deur die pype te blaas, ongelukkig is die leer al baie oud en stukkend en sal vervang moet word (sou iemand dit as ‘n musiekinstrument wou gebruik).
  • Vermoedelik okkerneut hout.
  • Vervoer en koste daaraan verbonde koper se verantwoordelikheid.

Description

No more offers for this product!