KANAAL 7 RADIOTHON 2021

#8419 - Geskenkbewys vir basiese videobewerking (video editing) opleidingsessie

Auction Expired

Item condition: New

Auction Expired because there were no bids

Description

Ter waarde van N$1000.

Geskenkbewys vir 1 x 2-uur lange basiese videobewerking (video editing) opleidingsessie op Adobe Premier Pro 2021 en Adobe After Effects 2021.

Voorwaardes: Geldig tot einde Oktober 2021. Sessie word by bod-wenner se perseel aangebied. Bod-wenner is verantwoordelik vir eie skootrekenaar/vrystaande rekenaar met bogenoemde sagteware gelaai. Slegs in Walvisbaai.

NAVRAE: Ajetta Brits +264 81 408 1435 / Lilian Theron +264 81 129 8890

GESKENK DEUR: Enrico van der Westhuizen - Privaat, Walvisbaai

Total Bids Placed:

Auction has expired

Auction Expired because there were no bids
Auction startedAugust 24, 2021 7:46 pm

KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000

KLIEK HIER OM U BETALING TE MAAK
Sobyso © Copyright. All Rights Reserved.
DSNet
Account Number: 21321KanaalSewe