Description
2 panne nat Anysbeskuit. Dit word op bestelling gebak.
Aflewering slegs in Gochas, Stampriet, Mariental en Windhoek. Vir enige ander dorpe moet die koper self die vervoer van die produkte reël.
Gochas
Johlene Meyer - 0812296332 (slegs whatsapp of sms) Ek is doof