Description
2 x 500g Skuinskoek. Dit word op bestelling gebak.
Aflewering slegs in Gochas, Stampriet, Mariental en Windhoek. Vir enige ander dorpe moet die koper self reël vir die vervoer van die produkte.
Gochas
Johlene Meyer - 0812296332 (slegs whatsapp of sms) Ek is doof.