#9206: 2 x 500g Skuinskoek (word op bestelling gebak)

Description

2 x 500g Skuinskoek.  Word op bestelling gebak.

Aflewering slegs in Gochas, Stampriet, Mariental en Windhoek.  Vir enige ander dorpe moet die koper self vervoer van die produkte reël.

Gochas

Johlene Meyer - 0812296332 (slegs whatsapp of sms) Ek is doof

KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000