Description
Auob Country Lodge 5km buite Gochas (Dirk de Beer)
Akkommodasie vir 2 nagte vir 2 persone, aandete en ontbyt ingesluit asook 'n Game drive aktiwiteit. Geldig tot 31 Julie 2023
Aflewering van koopbewys sal met koper gereël word na afloop van die veiling.
Gochas
Johlene Meyer - 0812296332 (slegs whatsapp of sms) Ek is doof