Description
1kg Volkoring beskuit in plastiek houer (Pieter van Tonder)
Aflewering slegs in Gochas, Stampriet, Mariental en Windhoek. Vir alle ander dorpe moet die koper self reël vir die vervoer van die produk.
Gochas
Johlene Meyer - 0812296332 (slegs whatsapp of sms - Ek is doof)