Description
Gemmerkoek huisie - gebak deur Kotie Viljoen van LEKKERBEK TUISGEBAK
Hierdie item moet Vrydagmiddag na afloop van die veiling by die Stampriet Historiese Gastehuis afgehaal word.
Gochas
Johlene Meyer - 0812296332 (slegs whatsapp of sms - Ek is doof)