Description
Ingelegde produkte hamper (Tiekie Fourie van VARS GEBAK)
430g Tamatie Atjar
430g Lukwart Blatjang
500g Limekwart konfyt
450g Druiwe Atjar
Aflewering van items slegs in Gochas, Stampriet, Mariental en Windhoek. Vir alle ander dorpe moet die koper self reël vir die vervoer van die items.
Gochas
Johlene Meyer - 0812296332 (slegs whatsapp of sms - Ek is doof)