Description
Boek: Om weer op te staan deur Willie Botha
Dit is 'n getekende boek deur Willie Botha
Aflewering slegs in Gochas, Stampriet, Mariental en Windhoek. Vir alle ander dorpe moet die koper self reël vir die vervoer van die items.
Gochas
Johlene Meyer - 0812296332 (slegs whatsapp of sms - Ek is doof)