#9237: 2 x 1kg Makataan konfyt


Description

2 x 1kg Makataan konfyt (Ina van Tonder)

Aflewering slegs in Gochas, Stampriet, Mariental en Windhoek.  Vir alle ander dorpe moet koper self reël vir die vervoer van die produk.

Gochas

Johlene Meyer - 0812296332 (slegs whatsapp of sms - ek is doof)

KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000