Description
Tuisgebakte produkte combo geskenk deur Estelanie van Dyk
800g Anysbeskuit
1kg Saadbeskuit
1kg Allbran beskuit
1kg Karringmelk beskuit
900g Appelkoos en Kei-appel konfyt
900g Kei-appel jellie
400g Tamatiekonfyt met 'n byt
1 brood doekie
Aflewering slegs in Gochas, Stampriet, Mariental en Windhoek. Vir ander dorpe moet die koper self reël vir die vervoer van die produk.
Gochas
Johlene Meyer - 0812296332 (slegs whatsapp of sms - ek is doof)