Etotongwe Lodge verblyf vir 2 + Omapaha uitstappie + Brandstof Voucher (#6201)

Akkomodasie by Etotongwe Lodge Outjo vir 2 persone wat deel vir 2 nagte (ontbyt ingesluit)  PLUS 'n besoek aan die Omapaha Himba Village  (Eie vervoer nodig) PLUS brandstof voucher van Weimann's Petrosol ter waarde van NAD 800. 

Bespreek voor 31 Desember 2022

OUTJO

Item condition: New

Auction expired without reaching reserve price

Categories: ,

Description

Etotongwe Lodge is in Outjo, met en-suite kamers, swembad, restaurant en spa dienste.  Bied aktiwiteite soos die krokodil plaas asook n dagreis na die Etosha Nasionale Park (100km).

Omapaha Himba Village (80km) is 'n tradisionele Himba gemeenskap wat hulle unieke kultuur en tradisies uitleef, op pad na Etosha (58 km vanaf Etosha).

Weimann's Garage skenk 'n brandstof voucher hiermee saam ter waarde van NAD 800. 

Total Bids Placed:

Auction has expired

Auction expired without reaching reserve price

Highest bidder was: Juls

Bidder Name Bidding Time Bid Auto
Juls July 27, 2022 3:38 pm N$1600
Eric Smit July 26, 2022 8:18 pm N$1500
Auction started July 26, 2022 2:00 pm

KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000