Description
Kifaru Luxury Lodge is 45 km vanaf Outjo gelee; 'n luukse lodge met swembad en gourmet restaurant. Tuiste van baie wit en swart renosters asook die Rhino Momma Projek vir die bewaring van renosters.
Een dag verblyf vir 2 persone wat deel by Kifaru Luxury Lodge se Bush Camp; ontbyt en aandete ingesluit PLUS 'n renoster besigtigings rit.
Bespreek voor 31 Desember 2022.
Item condition: New
Kifaru Luxury Lodge is 45 km vanaf Outjo gelee; 'n luukse lodge met swembad en gourmet restaurant. Tuiste van baie wit en swart renosters asook die Rhino Momma Projek vir die bewaring van renosters.
Auction has expired
Highest bidder was: jacques
Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
---|---|---|---|
jacques | July 28, 2022 7:36 pm | N$4000 | |
Estelle | July 27, 2022 8:38 pm | N$3056 | |
Estelle | July 27, 2022 8:37 pm | N$3054 | |
Estelle | July 27, 2022 8:37 pm | N$3052 | |
Estelle | July 27, 2022 8:36 pm | N$3050 | |
Estelle | July 27, 2022 8:36 pm | N$3000 | |
Auction started | July 26, 2022 2:00 pm |