Route 38 verblyf vir 2 + Weimann's Brandstof Voucher (#6207)

Oornag verblyf by Route 38 in Outjo in 'n dubbelkamer met ontbyt ingesluit PLUS 'n brandstof voucher ter waarde van NAD 800 vanaf Weimann's Petrosol Outjo. 

Bespreek voor 31 Desember 2022 

OUTJO

Item condition: New

Auction expired without reaching reserve price

Categories: , ,

Description

Route 38 is nuut in Outjo. Sentraal gelee naby toeriste winkels en 'n inkopie sentrum.  Bied gerieflike kamers in 'n plaas atmosfeer; en 'n restaurant met heerlike kos, geskenkies, tuisgebak en roosterkoeke!

Plus NAD 800 Brandstof voucher geskenk deur Weimann's Garage in Outjo. 

Total Bids Placed:

Auction has expired

Auction expired without reaching reserve price

Highest bidder was: jolclo

Bidder Name Bidding Time Bid Auto
jolclo July 29, 2022 5:24 pm N$1300
rm.erasmus July 26, 2022 9:59 pm N$1200
djh.hartley July 26, 2022 4:07 pm N$800
Auction started July 26, 2022 2:00 pm

KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000