KANAAL 7 RADIOTHON 2021

Wen 'n Tres Leches koek lotingskaartjies # 7415

Koop 'n kaartjie en staan 'n kans om 'n fantastiese Tres Leches koek te wen.

Stampriet

063-260580

0816209596

0812390916

0812296332 (slegs whatsapp of sms)

Categories: ,

Description

Tres Leches koek word gebak deur Pieter van Tonder.

'n Heerlike klam, wit sponskoek wat in 3 soorte melk geweek is.

Die koek word uitgeloot @ N$50.00 per kaartjie.

KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000

KLIEK HIER OM U BETALING TE MAAK
Sobyso © Copyright. All Rights Reserved.
DSNet
Account Number: 21321KanaalSewe