KANAAL 7 RADIOTHON 2021

Wen 'n Os lotingskaartjies # 7414

Wen 'n Os - Koop 'n kaartjie @ N$500.00 en staan 'n kans om 'n Os te wen.

Slegs 100 kaartjies te koop.

Stampriet

063-260580

0816209596

0812390916

0812296332 (slegs whatsapp of sms)

Description

Vir 1 inskrywing is jou kanse 1 uit 100 om te wen. Hoe meer die inskrywings, hoe groter jou kans om te wen.
'n Kaartjie is eers geldig as ons 'n bewys van betaling ontvang het vir jou kaartjie.
Kontak die onderstaande nommers om jou kaartjie te bespreek. Ons sal dan die bankbesonderhede aan u verskaf. Stuur die bewys van betaling na
0816584417, 0812390916 of 0813156517.
Hierdie is 'n gulde geleentheid om vir min geld 'n mooi os te wen.

Die Os is af te haal op 'n plaas buite Stampriet, lewend of uit die koelkamer. Volgens keuse van wenner.

KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000

KLIEK HIER OM U BETALING TE MAAK
Sobyso © Copyright. All Rights Reserved.
DSNet
Account Number: 21321KanaalSewe