#9201 – Jakkalsjag in ‘n radius van 100km vanaf Gochas
Starting bid: N$100.001 x Jakkalsjag in ‘n radius van 100km vanaf Gochas
Geldig tot 30 Junie 2025
Geskenk deur Arno Brand
Enquiries: 081 229 6332 | 081 288 2610 | 081 735 0403
1 x Jakkalsjag in ‘n radius van 100km vanaf Gochas
Geldig tot 30 Junie 2025
Geskenk deur Arno Brand
https://flyingostrichselfcateringaccommodation.wheretostay.na/
1 x Akkommodasie Voucher – Flying Ostrich Selfsorg Gastehuis, Mariental
Een nag akkommodasie vir 2 persone in ‘n dubbelkamer sonder ontbyt.
Geldig vir 12 maande tot en met 30 Junie 2025
Voucher sal na afloop van die veiling aan die koper gestuur word.
Geskenk deur Manie du Toit (Flying Ostrich Self-catering Accommodation)
https://www.lekkeslaap.co.za/accommodation/avondsrus-guest-house
1 x Akkommodasie Voucher – Avondsrus Gastehuis, Karasburg
2 nagte verblyf in ‘n dubbelkamer vir 2 persone met ontbyt ingesluit
Geldig tot 31 Januarie 2025
Voucher sal na afloop van die veiling aan die koper gestuur word.
Geskenk deur Babs Vestert (Avondsrus Gastehuis)
https://namibialodges.com/#auob
1 x Akkommodasie Voucher – Auob Country Lodge, Gochas
Akkommodasie is vir 2 nagte, vir 2 persone met ontbyt en aandete ingesluit, asook ‘n wildrit aktiwiteit.
Voucher is geldig vanaf 1 Augustus 2024 tot 31 Julie 2025
Voucher sal na afloop van die veiling aan die koper gestuur word.
Geskenk deur Namibia Country Lodges (Dirk de Beer)
https://namibialodges.com/#twyf
1 x Akkommodasie Voucher – Twyfelfontein Country Lodge, Damaraland
1 x Akkommodasie Voucher vir 2 nagte vir 2 persone met ontbyt en aandete ingesluit, asook ‘n wildrit aktiwiteit
Voucher is geldig vanaf 1 Augustus 2024 tot 31 Julie 2025
Voucher sal na afloop van die veiling aan die koper gestuur word.
Geskenk deur Namibia Country Lodges (Dirk de Beer)
2 x Springbok karkasse – Gemiddeld 17kg uitgeslag.
Aflewering slegs Gochas, Stampriet, Aranos, Mariental en Windhoek.
Geskenk deur Dries en Alma Burger
1 x Gemsbok karkas – gemiddeld 80kg uitgeslag
Aflewering slegs Gochas, Stampriet, Aranos, Mariental en Windhoek
Geskenk deur Dries en Alma Burger
1 x slaglam – ongeveer 20kg uitgeslag
Aflewering slegs Gochas, Stampriet, Aranos, Mariental en Windhoek.
Geskenk deur Izak Meyer
1 x 2-tand slagskaap ongeveer 20kg uitgeslag
Aflewering slegs Gochas, Stampriet, Aranos, Mariental en Windhoek.
Geskenk deur Izak Meyer
1 x slaglam ongeveer 30kg uitgeslag
Aflewering slegs Gochas, Stampriet, Aranos, Mariental en Windhoek
Geskenk deur Maartens en Riekie Meyer
1 x slaglam ongeveer 30kg uitgeslag
Aflewering slegs Gochas, Stampriet, Aranos, Mariental en Windhoek.
Geskenk deur Maartens en Riekie Meyer
Ingelegde produkte hamper:
1 x bottel Vyekonfyt
1 x bottel Tamatiekonfyt
2 x bottels Lemoenkonfyt
1 x bottel olywe
1 x bottel beet
Die bottels met inhoud weeg tussen 1kg en 1,4kg. Dit is glas mayonaise bottels.
Aflewering sal na afloop van die veiling met koper gereël word.
Geskenk deur Marie Nel
1 x 750ml bottel Tamatiekonfyt
Aflewering sal na afloop van die veiling met koper gereël word.
Geskenk deur Marie Nel.
1 x 750ml bottel soetlemoen konfyt
Aflewering sal na afloop van die veiling met die koper gereël word.
Geskenk deur Marie Nel
1 x 750ml bottel Makataan stuk konfyt
Aflewering sal na afloop van die veiling met die koper gereël word.
Geskenk deur Marie Nel
10x 750ml bottel Vyekonfyt
Aflewering sal na afloop van die veiling met koper gereël word.
Geskenk deur Marie Nel