#0301 Cannon Printer Waarde:N$2000
Starting bid: N$600.001 x Cannon Printer, silwer van kleur, en in goeie toestand. Voorwaarde: Die Printer het tans nie ink nie. Tweedehandse printer, ideaal vir algemene printing werk by die huis of die kantoor.


1 x Cannon Printer, silwer van kleur, en in goeie toestand. Voorwaarde: Die Printer het tans nie ink nie. Tweedehandse printer, ideaal vir algemene printing werk by die huis of die kantoor.


Mitre Saag (presiesie) maak: Ulmia 348

Die Samsung CLX-6260FW is ’n veelsydige 4-in-1 kleurlaserdrukker wat druk, kopieer, skandeer en faks kombineer. Die toestel beskik oor handige funksies soos ID-kopie, N-up-kopie en skandeer-na-e-pos. Samsung se ReCP-tegnologie verseker skerp, helder en lewendige drukwerk, terwyl die 4,3-duim-skerm die toestel maklik en gebruikersvriendelik maak.
