KANAAL 7 RADIOTHON 2026

NB! In order to bid you MUST have completed all the sections under the MY ACCOUNT section BEFORE bidding. CLICK MY ACCOUNT ON THE ABOVE MENU

#9239 – Auob Country Lodge geskenkbewys

Reserve price Not met!

Auob Country Lodge geskenkbewys geskenk deur Riaan Brandt van Namibia Country Lodges

Auob Country Lodge, geleë aan die oewers van die droë Auobrivier in die hartjie van suidelike Namibië, nooi u uit om die skoonheid van die Kalahari te ervaar. Of u nou op soek is na ‘n rustige wegbreekplek, ‘n uitvalsbasis vir avontuur of ‘n proe van ware Namibiese gasvryheid – ons lodge bied die perfekte kombinasie van gerief en natuur.

https://auob.com.na/

Akkommodasie vir 2 nagte vir 2 persone met ontbyt en aandete ingesluit, asook ‘n wildrit aktiwiteit.  Die geskenkbewys is geldig vanaf 1 Augustus 2026 tot 31 Julie 2027.

Vir enige navrae, kontak Gochas senderkomitee:

Johlene 0812296332 (whatsapp)

Izak 0817165731

Item condition: New

Auction expired without reaching reserve price

Categories: ,

Description

Total Bids Placed:

Auction has expired

Auction expired without reaching reserve price

Highest bidder was: Dimpeltjies

Bidder Name Bidding Time Bid Auto
Dimpeltjies July 30, 2026 9:03 pm N$4,000.00
Dimpeltjies July 30, 2026 4:33 pm N$3,200.00
Dimpeltjies July 30, 2026 4:33 pm N$3,000.00
Dimpeltjies July 30, 2026 4:27 pm N$2,800.00
NatasjaBK July 30, 2026 2:52 pm N$2,400.00
Dimpeltjies July 30, 2026 10:53 am N$2,000.00
Dimpeltjies July 30, 2026 8:52 am N$1,800.00
Dimpeltjies July 29, 2026 7:21 am N$1,600.00
Dawid Prinsloo July 28, 2026 7:20 pm N$1,500.00
Johlene July 28, 2026 1:10 pm N$1,000.00
Auction started July 28, 2026 11:00 am

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “#9239 – Auob Country Lodge geskenkbewys”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

SOBYSO 2026

"THERE IS SOMETHING FOR EVERYONE"
Support
Solutions
KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000
Company
Copyright © 2026 Sobyso. All rights reserved. DSNet