#9251 – Boek – Die regdoen regmaakgids – Lindie Metz & Jennifer Swarts
Current bid: N$100.00
Boek – Die regdoen regmaakgids deur Lindie Metz & Jennifer Swarts
Die boek is propvol verstommend bruikbare feite, wenke en voorstelle om die daaglikse lewe in die 21ste eeu te oorleef. Dit sal die beste nutsman word wat jy ooit kan kry, die werktuigkundige wat jou nie indoen nie, die gourmet sjef in jou kombuis, die oulike kroegman wat elke dag net vir jou ‘n nuwe mengeldrankie uitdink, jou persoonlike klerehersteller, die dokter wat huisbesoek doen ongeag die brandstofprys, die lyfwag wat nooit ‘n uiltjie knip nie, die finansiële adviseur wat jou bankbalans op die hart dra en nie sy nuwe Mercedes nie, en jou nuwe beste vriend – jou rede om soggens op te staan en te weet dat jy enigiets kan doen wat jy wil doen.
Vir enige navrae, kontak Gochas senderkomitee:
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731
Description

Total Bids Placed:
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Johlene | July 28, 2026 12:51 pm | N$100.00 | |
| Auction started | July 28, 2026 11:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.