#9253 – Boek – Fotoplakwerk sonder oordaad – Tracy Boomer & Deborah Morbin
Current bid: N$100.00
Boek – Fotoplakwerk sonder oordaad deur Tracy Boomer & Deborah Morbin
Die boek wys jou hoe om die klem terug te plaas waar dit hoort, op die foto’s eerder as die tooisels waarmee dit versier word en wat dit so maklik kan oorskadu. Die boek is op tegnieke gebaseer, met stap vir stap aanwysings en foto’s. Elke tegniek word verder geïllustreer met pragfoto’s van verskeie voltooide bladsye waarop dit gebruik is. Interessante inligting, nuttige wenke en ‘n menigte nuwe idees wat in leketaal verduidelik word, maak die boek ‘n onontbeerlike bron van inspirasie vir sowel beginners as gesoute fotoplakkers.
Vir enige navrae, kontak Gochas Senderkomitee
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731
Description

Total Bids Placed:
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Johlene | July 28, 2026 12:52 pm | N$100.00 | |
| Auction started | July 28, 2026 11:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.