#9254 – Boek – Sagte Meubilering met jou omkapmasjien – Linette Maritz
Starting bid: N$10.00
Boek – Sagte Meubilering met jou omkapmasjien deur Linette Maritz
Hierdie praktiese stap vir stap handleiding is ryklik geïllustreer met volkleurfoto’s. Dit wys jou hoe om unieke gordyne, wegbinders, ‘n oorgetrekte spieël, ‘n lampskerm, dekens, ‘n teemus, tafelmatjies, kussingslope en ‘n doekesak te maak. Daar is verskillende idees vir elke vertrek in die huis, van die voorportaal, sitkamer, badkamer en kombuis tot die hoofslaapkamer en baba- en kinderkamer. Daar is ook waardevolle advies oor naalde, garing, spanning, steke en toebehore vir die omkapmasjien.
Vir enige navrae, kontak Gochas Senderkomitee:
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731
Description

Total Bids Placed:
| Auction started | July 28, 2026 11:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.