#9255 – Boek – Alma Schwabe se geskenke vir die huis
Reserve price Not met!
Boek – Alma Schwabe se geskenke vir die huis
Met die meer as 60 prettige handgemaakte artikels kan jy nou ‘n eie stempel afdruk in jou huis – of vreugde bring in ander se lewe. Al die lap-artikels is goedkoop en maklik om te maak met behulp van volledige aanwysings, patrone van ware grootte en pragtige kleurfoto’s. Die boek is vir elkeen wat van ‘n informele, gesellige atmosfeer in die huis hou.
Vir enige navrae, kontak Gochas Senderkomitee:
johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731
Description

Total Bids Placed:
Auction has expired
Auction expired without reaching reserve priceHighest bidder was: Jannie491
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Jannie491 | August 1, 2026 8:44 am | N$30.00 | |
| Auction started | July 28, 2026 11:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.