#9256 – Boek – Leserskring se groot handwerkboek
Winning Bid: N$100.00
Boek – Leserskring se groot handwerkboek
‘n Gids vir almal wat hulself, hul huis en hul meubels goedkoop, prakties en kunstig aantreklik wil maak. Die boek gee onder meer aanwysings vir die volgende: Die tegniek van laslapwerk; die kuns van appliekwerk; die maak van ‘n lintweef-aandhandsak; die afskuur van houtmeubels; leerhandwerk; kroelborduurwerk; lakpolering; draadbeeldhouwerk; silwer ringe; linodruk en stoffeerwerk.
Vir enige navrae, kontak Gochas Senderkomitee:
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731
Description

Total Bids Placed:
Auction has expired
Highest bidder was: Jannie491
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Jannie491 | August 1, 2026 8:45 am | N$100.00 | |
| Auction started | July 28, 2026 11:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.