#9258 – Boek – Gesonde huisplante – David Longman
Winning Bid: N$250.00
Boek – Gesonde huisplante deur David Longman
Hierdie boek verduidelik stap vir stap hoe 86 van ons gewildste huisplante versorg en gekweek kan word om mooi, gesonde plante te verseker. Die plante se geskiedenis, behoeftes, voorkeure en versorging word in eenvoudige taal beskryf, en met lyn illustrasies word stap vir stap verduidelik hoe en wanneer ‘n plant gesnoei, verplant, verdeel, en water gegee moet word. By elke plant is ‘n afdeling oor wat verkeerd kan gaan, met afbeeldings van simptome en raad vir elke geval. Defnitief ‘n moet vir plant liefhebbers!!
Vir enige navrae, kontak Gochas Senderkomitee:
Johlene 0812296332 (whatsapp)
Izak 0817165731
Description

Total Bids Placed:
Auction has expired
Highest bidder was: Hennie
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Hennie | August 1, 2026 8:54 am | N$250.00 | |
| Jannie491 | August 1, 2026 8:46 am | N$230.00 | |
| Hennie | August 1, 2026 7:14 am | N$200.00 | |
| Dimpeltjies | July 31, 2026 9:02 pm | N$150.00 | |
| Jannie491 | July 31, 2026 8:48 pm | N$120.00 | |
| Dimpeltjies | July 31, 2026 9:13 am | N$100.00 | |
| Jannie491 | July 30, 2026 5:09 pm | N$50.00 | |
| Johlene | July 29, 2026 8:12 pm | N$30.00 | |
| Magdelize Burger | July 28, 2026 5:59 pm | N$20.00 | |
| Auction started | July 28, 2026 11:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.