#3856 Verwerkte Slagskaap – 20kg
Reserve price Not met!
–
Skaap nie lam nie –
Dis
nie ‘n geleende prentjie nie, ook nie AI nie. Dis die ware Jakob wat daar aan
die hak hang! Viertand slaghamels opgesaag en verpak. ‘n Hele 20kg se
Kalahariskaap in ‘n boks. Nek,ribbes, bladvleis, boud, rug – alles.
Verwerkte slagskaap kan in
Gobabis en Windhoek op sentrale punte gelewer word. Ander dorpe is vervoer vir
die koper se reëlings.
Description

Total Bids Placed:
Auction has expired
Auction expired without reaching reserve priceHighest bidder was: Lilian
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Lilian | July 31, 2026 10:34 pm | N$1,650.00 | |
| Dawid Prinsloo | July 28, 2026 7:01 pm | N$1,600.00 | |
| Dawid Prinsloo | July 28, 2026 6:13 pm | N$1,400.00 | |
| Auction started | July 31, 2026 12:46 pm | ||

Reviews
There are no reviews yet.