#5969 Oupa en Ouma Karakterpoppe (Versamelstuk) Otjiwarongo se Radiothon 2026-maskotte
Reserve price Not met!
‘n Unieke stel karakterpoppe wat ‘n bejaarde egpaar uitbeeld. Die poppe het fyn uitgewerkte gesigte, realistiese uitdrukkings en tradisionele kleredrag, wat dit ‘n besondere versamelstuk of dekor-item maak.
2 x 60 cm Poppe
’n Pragtige stel van twee poppe, elk 60 cm lank/hoog, met ’n gesamentlike waarde van N$3 000. Hierdie item is met vriendelikheid geskenk deur Anne-Marie Jordaan – 081 122 5111.
Let wel: Die bankie waarop die poppe op die foto’s sit, is slegs vir fotodoeleindes gebruik en is nie deel van die pakket nie.
Kom wys hoe lief jy Otjiwarongo het en plaas jou bod op hierdie besondere poppe. Bie vir Otjiwarongo, bie vir Radiothon, bie vir Kanaal 7!
Description

Total Bids Placed:
Auction has expired
Auction expired without reaching reserve priceHighest bidder was: Hennie
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Hennie | July 31, 2026 3:10 pm | N$1,900.00 | |
| Elza | July 30, 2026 8:46 pm | N$1,650.00 | |
| Anne-Marie Jordaan | July 30, 2026 7:18 pm | N$1,450.00 | |
| Elsabe Struwig | July 30, 2026 4:59 pm | N$1,200.00 | |
| Anne-Marie Jordaan | July 30, 2026 3:40 pm | N$950.00 | |
| Malinda Steyn | July 30, 2026 12:02 pm | N$800.00 | |
| Auction started | July 30, 2026 9:00 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.