#9236 – Handgemaakte Kanaal 7 muurhorlosie – 680mm in deursnee

Winning Bid: N$310.00

Handgemaakte  Kanaal 7 muurhorlosie van pine hout

Deursnee 680 mm

Spesiaal gemaak vir ‘n  Kanaal 7 ondersteuner ♥

Aflewering sal met koper gereël word na afloop van die veiling.

Geskenk deur Alwyn Grobbelaar van Clanwilliam, Suid-Afrika

Item condition: New

Categories: , ,