#3881 SKATTEJAG-LEONARDVILLE

Winning Bid: N$3,000.00

Neem deel aan Leonardville se Skattejag op Sobyso!!

By elke dorp wat deelneem aan Radiothon 2024, is n prys weggesteek, waaronder springbokkarkasse, gereedskapstukke, boerseep, lekkernye en dan ons groot prys, n naweek vir twee by Vallei van Duisend Heuwels ter waarde van N$4000!

Bie op die Sender van jou keuse , die hoogste bod wen die prys wat op die dorp versteek is.


Kontak Hannes vir verdere navrae 081 393 2922

Item condition: New