#1140 Houtstofie

Winning Bid: N$700.00

Hierdie kampstofie brand met die mees eenvoudigste materiaal soos stokkies, graspol of gekapte hout of kole. Dis sterk en baie eenvoudig om mee te werk, neem een pot, groot of klein.

Item condition: New

Categories: , ,