KANAAL 7 RADIOTHON 2025

NB! In order to bid you MUST have completed all the sections under the MY ACCOUNT section BEFORE bidding. CLICK MY ACCOUNT ON THE ABOVE MENU

# 9227 – Auob Country Lodge Voucher

AUOB COUNTRY LODGE VOUCHER geskenk deur Namibia Country Lodges

2 nagte vir 2 persone met ontbyt en aandete ingesluit plus ‘n wildrit aktiwiteit – Geldig tot 31 Julie 2026

https://auob.com.na/

Auob Country Lodge is geleë 5km vanaf Gochas op die C15 gruispad.  Die lodge nestel tussen die ikoniese rooi sandduine van die Kalahari en die droë rivierbedding van die Auob rivier.  Kom ervaar die onvergeetlike Namibiese gasvryheid en die asemrowende natuur tonele by Auob Country Lodge.

Die koper sal na afloop van die veiling gekontak word in verband met die koopbewys.

Gochas doen hul veiling op whatsapp vanaf Dinsdag 29 Julie om 10h00 en eindig Vrydag 1 Augustus om 21h00 – Om te kan bie moet u Gochas se whatsapp groep join asseblief.

https://chat.whatsapp.com/LyBvUgbJZbxFmipPshyEiR

Vir enige navrae, kontak vir Johlene by 0812296332 – slegs whatsapp of sms, Johlene is doof.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “# 9227 – Auob Country Lodge Voucher”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

SOBYSO 2025

"THERE IS SOMETHING FOR EVERYONE"
Support
Solutions
KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000
Company
Copyright © 2025 Sobyso. All rights reserved. DSNet