# 9228 – Twyfelfontein Country Lodge Voucher
Twyfelfontein Country Lodge Voucher geskenk deur Namibia Country Lodges
2 nagte vir 2 persone met ontbyt en aandete ingesluit plus ‘n wildrit aktiwiteit – geldig tot 31 Julie 2026
Twyfelfontein is geleë in Damaraland – 143km vanaf Uis en 98km vanaf Khorixas. Dit is ‘n ware landmerk in die hartjie van een van die wêreld se skouspelagtigste wildernisgebiede. Dit is in die UNESCO wërelderfenis gebied – die tuiste van een van die mees uitgebreide versameling rotskuns in Suider-Afrika.
Die koper sal na afloop van die veiling gekontak word in verband met die koopbewys.
Gochas doen hul veiling op whatsapp vanaf Dinsdag 29 Julie om 10h00 en eindig Vrydag 1 Augustus om 21h00 – Om te kan bie moet u Gochas se whatsapp groep join asseblief.
https://chat.whatsapp.com/LyBvUgbJZbxFmipPshyEiR
Vir enige navrae, kontak vir Johlene by 0812296332 – slegs whatsapp of sms, Johlene is doof.
Description

Reviews
There are no reviews yet.