#3832 – VALLEI VAN DUISEND HEUWELS- AKKOMODASIE
Winning Bid: N$4,000.00
https://namibsvalley.com/2 NAGTE VIR 2 PERSONE BY VALLEI VAN DUISEND HEUWELS
BED EN ONTBYT
Die vallei is oortrek met duisende heuwels wat ‘n fotografie paradys skep. Hierdie natuurtoneel skep ‘n sprokiesgevoel vir ‘n plek wat andersins bekend is vir sy droë en dorre toestande.
Hierdie juweel is een van Namibië se jongste toeriste-aantreklikhede en dit blyk ‘n moet-sien te wees.
Ideale halfweghalte tussen Sossusvlei, Windhoek en Walvisbaai.
Namib’s Vallei van n Duisend Heuwels is in die Namib geleë op ‘n hoogland met ‘n panoramiese uitsig oor die Guab-vallei. Die Vallei is ongeveer 180 km vanaf Windhoek, 165 km vanaf Walvisbaai en net 165 km vanaf Sesriem.
VIR VERDERE NAVRAE KONTAK
HANNES 081 393 2922
Description

Total Bids Placed:
Auction has expired
Highest bidder was: Nadia Terblanche
| Bidder Name | Bidding Time | Bid | Auto |
|---|---|---|---|
| Nadia Terblanche | August 2, 2025 1:58 pm | N$4,000.00 | |
| Wolfgang Teichert | August 2, 2025 1:22 pm | N$3,400.00 | |
| Nadia Terblanche | August 1, 2025 11:15 pm | N$3,200.00 | |
| Wolfgang Teichert | August 1, 2025 5:00 pm | N$3,000.00 | |
| Wolfgang Teichert | August 1, 2025 4:55 pm | N$2,900.00 | |
| Nicolien Lemmer | August 1, 2025 4:25 pm | N$2,800.00 | |
| Wolfgang Teichert | August 1, 2025 2:53 pm | N$2,700.00 | |
| Nicolien Lemmer | August 1, 2025 2:44 pm | N$2,600.00 | |
| Wolfgang Teichert | August 1, 2025 8:40 am | N$2,500.00 | |
| Nicolien Lemmer | July 31, 2025 11:05 pm | N$2,400.00 | |
| Wolfgang Teichert | July 31, 2025 10:57 pm | N$2,300.00 | |
| Nicolien Lemmer | July 31, 2025 1:49 pm | N$2,200.00 | |
| CABurger | July 31, 2025 10:12 am | N$2,000.00 | |
| Nicolien Lemmer | July 30, 2025 10:57 pm | N$1,800.00 | |
| Wander | July 30, 2025 10:55 pm | N$1,700.00 | |
| Nicolien Lemmer | July 30, 2025 12:56 pm | N$1,600.00 | |
| CABurger | July 29, 2025 9:23 pm | N$1,500.00 | |
| bennie | July 29, 2025 4:57 pm | N$1,200.00 | |
| CABurger | July 29, 2025 3:43 pm | N$500.00 | |
| Auction started | July 29, 2025 10:45 am | ||

Reviews
There are no reviews yet.