This is where you can browse products in this store.
Pot word enige plek in Namibia gemaak, die Afval gilde dra self hulle vervoer kostes. Ingesluit by die Afval pot is ‘n voorgereg, bykosse asook ‘n nagereg. Die koper moet verblyf verskaf vir 2 nagte aan 3 tot 5 persone indien die pot buite Windhoek gemaak moet word. Ideaal vir Verjaardagviering, sport geleentheid, ouetehuis onthaal…
Impak tydskrif fokus op sosiale projekte en word aan 40 000 eposse uitgestuur. geldig tot einde Julie 2026. Geskenk deur Yolanda Nel