KANAAL 7 RADIOTHON 2026

NB! In order to bid you MUST have completed all the sections under the MY ACCOUNT section BEFORE bidding. CLICK MY ACCOUNT ON THE ABOVE MENU

Aranos

Enquiries: Lehana: +264 (0)81 350 2815

  • #1108 - Boerbrood

    #1108 – Boerbrood

    Varsgebakte boerbrood uit die oond van ‘n boervrou.  Net op Aranos beskikbaar.
    Skakel of WhatsApp ons vir ‘n bod:
    Lehana de Klerk 0813502815
    Jannie Booysen 0813855464

  • #1122 - Sjokoladekoek (Verkoop)

    #1122 – Sjokoladekoek (Verkoop)

    Pragtige, heerlike sjokoladekoek uit die kombuis van legendariese bakster – Julien Mostert.  Daar is groot “baklei” elke jaar oor hierdie koeke, so waar is die manne met die groot spiere..?
    Gelewer op Aranos of Stampriet.
    Kontak Lehana de Klerk op 0813502815 of Jannie Booysen op 0813855464 (per WhatsApp) om jou bod te plaas.

SOBYSO 2026

"THERE IS SOMETHING FOR EVERYONE"
Support
Solutions
KANAAL 7

Ara Straat
Doradopark
Windhoek
Namibia
9000
Company
Copyright © 2026 Sobyso. All rights reserved. DSNet