#0725 Seeded Whole Wheat bread
Seeded Whole Wheat bread
2.56kg 29.7cm x 14cm
Bell 061 255 007 en plaas jou bod


Seeded Whole Wheat bread
2.56kg 29.7cm x 14cm
Bell 061 255 007 en plaas jou bod

Blind ter waarde van 10 000
Kan net by Windhoek, Mariental, Otjiwarongo, Gobabis en Swakopmund

Africa Safari Lodge Akkomodasie – 2 Nagte / 2 persone + BB

Varsgebakte boerbrood uit die oond van ‘n boervrou. Net op Aranos beskikbaar.
Skakel of WhatsApp ons vir ‘n bod:
Lehana de Klerk 0813502815
Jannie Booysen 0813855464

Pragtige, heerlike sjokoladekoek uit die kombuis van legendariese bakster – Julien Mostert. Daar is groot “baklei” elke jaar oor hierdie koeke, so waar is die manne met die groot spiere..?
Gelewer op Aranos of Stampriet.
Kontak Lehana de Klerk op 0813502815 of Jannie Booysen op 0813855464 (per WhatsApp) om jou bod te plaas.











