#0297 Afval pot vir 30mense- Waarde N$10,000
Vir 6 agtereenvolgende jaar skenk die klaargepraat afvalgilde van Windhoek ‘n volledige afvalpot vir 30 mense, enige plek in Namibie. Die ete sluit ‘n voorgereg, hoofgereg en nagereg in. Voorwaarde: Die koper is verantwoordelik vir slaapplek vir vyf persone vir een of twee nagte. Om te bie skakel 061-255-007
Description

No more offers for this product!

Reviews
There are no reviews yet.