#0773 Klaargepraat Afvalgilde Afval pot vir 30 persone
N$4,500.00
Pot word enige plek in Namibia gemaak, die Afval gilde dra self hulle vervoer kostes. Ingesluit by die Afval pot is ‘n voorgereg, bykosse asook ‘n nagereg. Die koper moet verblyf verskaf vir 2 nagte aan 3 tot 5 persone indien die pot buite Windhoek gemaak moet word. Ideaal vir Verjaardagviering, sport geleentheid, ouetehuis onthaal of ‘n familie saamtrek.
Description

No more offers for this product!
Reviews
There are no reviews yet.